Dalene Matthee is in 1938 op Riversdal in die Suid-Kaap gebore. Altesaam 13 boeke het uit haar pen verskyn. Hoewel sy haar loopbaan met kinderstories en kortverhale begin het, is sy vandag veral vir haar vier “Bosboeke” bekend: Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos.
Elke boek is deur deeglike navorsing voorafgegaan. Haar boeke is in 14 tale vertaal, en Kringe in ‘n bos en Fiela se kind word reeds vir meer as 20 jaar as voorgeskrewe boeke in skole gebruik. Haar werk is onder m...
Thomas Leo Clancy Jr. (1947-2013) was an American novelist from Baltimore, Maryland, best known for technically detailed espionage and military thrillers set during and after the Cold War, starting with The Hunt for Red October (1984) and the Jack Ryan series. He also co-wrote military non-fiction with serving and retired officers. After his death his name continued as a brand on novels, video games and franchise series (Op-Center, Net Force, Power Plays) written by other authors, so many "Tom C...